Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Moordenaar se psigiatriese verslae eers weer besturdeer

$
0
0

Psigiatriese verslae oor ’n Bloemfonteinse polisieman wat sy swanger vrou voor haar kollegas met ’n mes doodgesteek het, sal weer besturdeer word voordat hy gevonnis word.

Jacob Mokanyane se nuwe regsverteenwoordiger het gister versoek om eers die verslae te bestudeer om te besluit of die verdediging sy eie psigiatriese verslag sal opstel.

Netwerk 24 berig Mokanyane se verhoor is tot 26 Augustus uitgestel, waarna ’n datum wanneer vonnisverrigtinge sal begin, vasgestel sal word.

Mokanyane, ’n lid van die K9-eenheid van die polisie in Bloemfontein, is in April vanjaar daaraan skuldig bevind dat hy sy verpleegstervrou, Eunice Mokanyane, op 16 Januarie verlede jaar in die Pelonomi-hospitaal vermoor het.

The post Moordenaar se psigiatriese verslae eers weer besturdeer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!