Ses mense het ernstige steek- en brandwonde opgedoen toe ‘n 27-jarige man wat met ‘n mes gewapen was, ‘n treinwa naby Liechtenstein in die noordooste van Switserland aan die brand gesteek en die passasiers aangeval het.
Volgens die polisie is die verdagte ook in ‘n hospitaal opgeneem.
Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie.
The post Treinwa aan die brand gesteek, passasiers aangeval in Switserland appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.