Koue weer oppad!
Mense in die binneland kan maar solank hul verwarmers, truie en winterkomberse uithaal. Sneeu word oor hoogliggende gebiede in die Wes- en Noord-Kaap voorspel en die kouefront sal teen Donderdag tot...
View ArticleKatar ontken bewerings oor terreurgroepe
Die Turkse president, Tayyip Erdogan, was in telefoniese verbinding met die leiers van Katar, Rusland, Koeweit en Saoedi-Arabië in ‘n poging om spanning te ontlont nadat verskeie Arabiese lande...
View ArticleHonderde katte word vergiftig
Die inwoners van die klein Franse kusoord, Saint Pierre la Mer, is skoon op hol nadat meer as 200 huis- en rondloperkatte binne ‘n maand vergiftig is. Die plaaslike dierebeskermingsvereniging is oorval...
View ArticleMunisipale staking word ‘n krisis
Die munisipale staking van werknemers van die Mangaung-metro het nie net krisisstatus bereik nie, maar spoel nou ook oor na woonbuurte. So sê Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-raadslid in die...
View ArticleSpanne ontplooi weens veldbrande
Brandbestrydingspanne is op verskeie plekke in die Suid-Kaap ontplooi om veldbrande by Uniondale, George en Mosselbaai onder beheer te bring. Die bestuurder van die Suid-Kaapse...
View ArticleLonden-aanvallers geïdentifiseer
Die derde aanvaller in Saterdagaand se terreuraanval in Londen is uitgeken as die 22-jarige Youseff Zaghba wat van Marokkaans/Italiaanse herkoms was. Hy en twee ander aanvallers is deur die Britse...
View ArticleRand verswak skerp
Die rand het skerp verswak ná die nuus dat Suid-Afrika in sy tweede resessie die afgelope agt jaar is. Die ekonomie het op ’n kwartaalgrondslag met 0,7% gekrimp. Die rand het in ’n stadium van sy...
View ArticleGigaba erken regering bekommerd oor ekonomiese groei
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het in ’n besonder openhartige verklaring toegegee dat die regering bekommerd is oor hoe traag die ekonomie groei. Dit kom nadat Statistieke Suid-Afrika...
View ArticleDA: ANC rede vir land se verval
Die DA sê dat die land se ekonomie aan flarde is weens die direkte gevolg van die ANC-regering wat tot in sy kern korrup is en geen plan vir die ekonomie het nie. Die DA-leier, Mmusi Maimane het...
View ArticleVF+ sal alles doen teen misbruik van staatspensioenfonds
Die Vryheidsfront Plus sê hy sal alles moontlik doen om te verhinder dat die Openbare Beleggingskorporasie die staatsdiens se pensioenfonds op enige wyse gebruik om openbare ondernemings te finansier....
View ArticleReuse-storm tref die Kaap
Verskeie huise en sakegeboue se dakke is afgewaai en bome ontwortel toe ‘n reuse-storm, gepaardgaande met rukwinde van tussen 50 en 67 kilometer per uur Kaapstad en ander dele van die Wes-Kaap...
View ArticleVervalste kaartjies vir Springbok-toets word verkoop
Die Blou Bulle-maatskappy sê dit het onder sy aandag gekom dat daar op sommige webtuistes vervalste kaartjies vir Saterdag se Springbok-toets op Loftus Versfeld in Pretoria verkoop word....
View ArticlePolisieman in Parys met hamer aangeval
Voorlopige aanduidings is dat die man wat gister ‘n polisieman naby die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, aangeval het, alleen opgetree het. Groot getalle polisiebeamptes is ontplooi ná die...
View ArticleOB se verslag van Vrede-suiwelprojek
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal die einde van die maand die verslag rondom die ondersoek na die Vrede-suiwelprojek bekend maak. Dit het onlangs aan die lig gekom dat die Guptas meer as...
View ArticleVSA begin met aanvalle teen IS-vegters
Amerikaans-gesteunde vegters in Sirië het met aanvalle begin teen vegters van die sogenaamde Islamitiese Staat wat die stad Raqqa beset. Die Koerdiese vegters ontvang Amerikaanse lugsteun in hul poging...
View ArticleMan (19) tronk toe vir ontvoering, verkragting
’n Jong man van Botshabelo buite Bloemfontein is tot lewenslange tronkstraf gevonnis weens verkragting. Die 19-jarige Teboho Steven Lebusho is ‘n bykomende 30 jaar gevonnis weens roof. Lebusho is...
View ArticleKrag word herstel in Bfn
Die elektrisiteitvoorsiener, Centlec, sê herstelwerk word tans gedoen in gedeeltes van Dan Pienaar en Heuwelsig in Bloemfontein waar daar tans geen elektrisiteit is nie. Centlec sê op sy Facebook-blad...
View Article“Plaasaanvalle moet nie verpolitiseer word nie”
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, sê plaasaanvalle moenie verpolitiseer word nie en moet sonder inagneming van die slagoffer se ras gehanteer word. Hy sê die toenemende plaasaanvalle op...
View ArticleBfn kry ‘n erfenis leefstyl-sentrum
‘n Erfenis leefstyl-sentrum van miljoene rand word vir Bloemfontein beplan. Die Dam van Trane en die Bron van Herinnerings-monument, vorm deel van die grond waarop’ n ontwikkelaar poog om toestemming...
View Article50 renosterstropers in 2 maande vas
Die polisie het in ‘n groot deurbraak teen renosterstropery 50 vermeende stropers in ‘n twee maande lange operasie regoor die land gearresteer. Beslag is op 13 renosterhorings en bykans 20 jaggewere...
View Article