Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Krag word herstel in Bfn

$
0
0
Krag word herstel in Bfn

Die elektrisiteitvoorsiener, Centlec, sê herstelwerk word tans gedoen in gedeeltes van Dan Pienaar en Heuwelsig in Bloemfontein waar daar tans geen elektrisiteit is nie.

Centlec sê op sy Facebook-blad sy tegnici werk tans aan die probleem en na verwagting behoort die gebiede teen twaalfuur weer krag te hê.

Inwoners word gewaarsku om alle kragpunte as lewendig en gevaarlik te ag, aangesien die elektrisiteit enige tyd weer aangeskakel kan word.

The post Krag word herstel in Bfn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!