!["Plaasaanvalle moet nie verpolitiseer word nie"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-42-150x150.png)
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, sê plaasaanvalle moenie verpolitiseer word nie en moet sonder inagneming van die slagoffer se ras gehanteer word.
Hy sê die toenemende plaasaanvalle op werkers en boere moenie die land verdeel nie.
Lesufi het aan ‘n debat oor plaasaanvalle deelgeneem wat deur die DA aangevra is.
The post “Plaasaanvalle moet nie verpolitiseer word nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.