![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-39-150x150.png)
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal die einde van die maand
die verslag rondom die ondersoek na die Vrede-suiwelprojek bekend maak.
Dit het onlangs aan die lig gekom dat die Guptas meer as R80 miljoen in hul sakke gesteek het danksy die omstrede suiwelprojek wat nie gerealiseer het nie.
Sowat R84 miljoen is aan ’n Gupta-maatskappy betaal toe die Vrystaatse regering destyds R114 miljoen aan ’n kontrakteur vir die suiwelskema betaal het.
The post OB se verslag van Vrede-suiwelprojek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.