Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Katar ontken bewerings oor terreurgroepe

$
0
0
Katar ontken bewerings oor terreurgroepe

Die Turkse president, Tayyip Erdogan, was in telefoniese verbinding met die leiers van Katar, Rusland, Koeweit en Saoedi-Arabië in ‘n poging om spanning te ontlont nadat verskeie Arabiese lande betrekkinge met Katar opgeskort het.

Saoedi-Arabië, Bahrein, die Verenigde Arabiese Emirate, Egipte, Jemen en Libië het gister aangekondig dat hulle diplomatieke bande met Katar opskort.

Katar het bewerings ontken dat hy terreurgroepe in die streek steun.

The post Katar ontken bewerings oor terreurgroepe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!