![Honderde katte word vergiftig](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-32-150x150.png)
Die inwoners van die klein Franse kusoord, Saint Pierre la Mer, is skoon op hol nadat meer as 200 huis- en rondloperkatte binne ‘n maand vergiftig is.
Die plaaslike dierebeskermingsvereniging is oorval deur oproepe deur bekommerde kateienaars.
Muise en rotte asook voëls is ook vrek nadat hulle die gif ingekry het en daar word gevrees dat plaaslike kinders ook per ongeluk vergiftig kan word.
The post Honderde katte word vergiftig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.