![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-30-150x150.png)
Mense in die binneland kan maar solank hul verwarmers, truie en winterkomberse uithaal.
Sneeu word oor hoogliggende gebiede in die Wes- en Noord-Kaap voorspel en die kouefront sal teen Donderdag tot laer temperature in dele van die land lei.
Volgens die weerburo kan swart ryp oor gebiede in die suide van Gauteng voorkom.
The post Koue weer oppad! appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.