![SA in tegniese resessie](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-29-150x150.png)
Suid-Afrika is in ’n tegniese resessie – die eerste keer sedert 2009 – nadat die bruto binnelandse produk –die BBP- in die eerste kwartaal van die jaar met
0,7% ingekrimp het vergeleke met die laaste kwartaal van
2016.
’n Tegniese resessie is wanneer die ekonomie twee kwartale
agtereenvolgens ineenkrimp.
Die grootste rede vir die resessie is die inkrimping van 5,9% in die handelsektor, wat klein-, groot- en motorhandel, spyseniering en verblyf insluit.
The post SA in tegniese resessie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.