Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bill Cosby verhoor: “Hy het my bedwelm”

$
0
0
Bill Cosby verhoor: "Hy het my bedwelm"

Die eerste getuie wat in Bill Cosby se seksuele aanrandingverhoor getuig, het gesê die Amerikaanse komediant het haar bedwelm voordat hy haar in 1998 misbruik het.

Aanklaers sê dit is dieselfde modus operandi wat hy gevolg het in die voorval in 2004 waarvoor hy nou van seksuele aanranding aangekla word.

Cosby het in Desember 2015 sy optredes gestaak nadat hy aangekla is van seksuele aanranding op Andrea Constand, ’n oud- universiteitswerknemer.

The post Bill Cosby verhoor: “Hy het my bedwelm” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!