Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Inspekteur van DBV in tronkselle sonder saak teen haar

$
0
0
Inspekteur van DBV in tronkselle sonder saak teen haar

Die hoofinspekteur van die DBV op Parys in die Vrystaat, Maggie Singh, wat deur ‘n petroljoggie van die diefstal van sy hond aangekla is, moes ’n nag in die tronkselle deurbring voordat sy ingelig is dat daar geen saak teen haar is nie.

Haar prokureur sê iemand het die hond na die DBV gebring.

’n Week nadat die hond ingebring is, is besluit om die erg verwilderde dier van kant te maak nadat die petroljoggie gesê hy wil nie meer die hond hê nie.

The post Inspekteur van DBV in tronkselle sonder saak teen haar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!