Die rand het skerp verswak ná die nuus dat Suid-Afrika in sy tweede resessie
die afgelope agt jaar is.
Die ekonomie het op ’n kwartaalgrondslag met 0,7% gekrimp.
Die rand het in ’n stadium van sy sterkste vlak vir die dag met meer as 20 sent omgeswaai – ’n redelik sterk reaksie op ekonomiese nuus.
The post Rand verswak skerp appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.