Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vervalste kaartjies vir Springbok-toets word verkoop

$
0
0
Vervalste kaartjies vir Springbok-toets word verkoop

Die Blou Bulle-maatskappy sê dit het onder sy aandag gekom dat daar op
sommige webtuistes vervalste kaartjies vir Saterdag se Springbok-toets op Loftus Versfeld in Pretoria verkoop word.

Bok-ondersteuners wat die span in hul eerste toets teen Frankryk se Hane wil gaan ondersteun, is gemaan om slegs deur die Blou Bulle-maatskappy se amptelike kaartjievennoot, Ticketpro, kaartjies vir die wedstryd te koop.

Kaartjies vir Saterdag se toets kan tussen agtuur soggens en vieruur die middag by Loftus se kaartjiekantoor, of enige tyd op Ticketpro se webblad aangekoop word.

The post Vervalste kaartjies vir Springbok-toets word verkoop appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!