![Reuse-storm tref die Kaap](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-36-150x150.png)
Verskeie huise en sakegeboue se dakke is afgewaai en bome ontwortel toe ‘n
reuse-storm, gepaardgaande met rukwinde van tussen 50 en 67 kilometer per uur Kaapstad en ander dele van die Wes-Kaap gisteraand omstreeks half-elf getref het.
Swaar reën sak oor die Kaapse Skiereiland uit.
Twee mense, waaronder ‘n vierjarige meisie is intussen in die hospitaal opgeneem nadat hul huis se dak in Lavenderhill tydens stormweer in die Kaapse Skiereiland afgewaai het.
The post Reuse-storm tref die Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.