Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VF+ sal alles doen teen misbruik van staatspensioenfonds

$
0
0

Die Vryheidsfront Plus sê hy sal alles moontlik doen om te verhinder dat die
Openbare Beleggingskorporasie die staatsdiens se pensioenfonds op enige wyse gebruik om openbare ondernemings te finansier.

Die party se parlementêre woordvoerder oor Openbare Ondernemings, Anton Alberts, sê die Vryheidsfront Plus het reeds met senior regslui gekonsulteer wat bereid is om hof toe te gaan om enige misbruik stop te sit.

Alberts sê dit is ‘onlogies en gek’ om die geld van staatspensioenarisse te gebruik om gekaapte openbare ondernemings te probeer red.

Hy sê die party sal nie toelaat dat dieselfde met die staatspensioenfonds gebeur as wat met Transnet se pensioenfondse gebeur het nie.

The post VF+ sal alles doen teen misbruik van staatspensioenfonds appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!