Brown en kie. op rooi tapyt oor Molefe
Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, én die raad van Eskom sal vandag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings verskyn in verband met die heraanstelling van...
View ArticleSjina verdedig spioenasie-teregstellings
Sjina het sy reg om homself teen buitelandse spioenasie te beskerm, verdedig ná bewerings dat hy meer as ‘n dosyn Amerikaanse spioene om die lewe gebring het of in die tronk gegooi het. ‘n Woordvoerder...
View ArticleISIS-ondersteuners vier na aanval by musiekkonsert
Ondersteuners van die Islamitiese Staat vier volgens berigte die aanval by ‘n popmusiekkonsert in Manchester, Engeland, op sosiale media. Minstens 19 mense is dood en meer as 50 is gewond by ‘n...
View ArticleUitspraak in bedrogsaak uitgestel
Uitspraak in ‘n bedrogsaak waarby ‘n voormalige senior amptenaar van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en nog agt persone, insluitend drie voormalige dosente aan Unisa, betrokke is, is tot Julie...
View ArticleTaxi-geweld: 7 dood in 2 afsonderlike skietvoorvalle
Sewe mense is in twee afsonderlike skietvoorvalle dood wat vermoedelik verband hou met taxi-geweld in KwaZulu-Natal. Vyf mense is doodgeskiet in ‘n taxi by KwaDabhasi, naby KwaNongoma in die noorde van...
View Article“Dis nodig om skade van staatskaping te begryp”
Die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordan, sê dit is nodig dat Suid-Afrika staatskaping en die skade wat dit aan die land aanrig, begryp. Gordan het tydens ‘n lesing by die Universiteit van...
View ArticleVergadering oor bomontploffing by musiekkonsert
Die Britse eerste-minister, Theresa May, gaan vanoggend ‘n vergadering van die kabinet se Cobra veiligheidskomitee bywoon na gisteraand se bomontploffing in ‘n stadion in die stad Manchester wat die...
View ArticleGM: 600 sal hul werk verloor
Nagenoeg 600 werknemers van General Motors Suid-Afrika sal hul werk teen Julie verloor, voor dié maatskappy sy plaaslike bedrywighede aan Isuzu Motors oordra. Só het die metaalwerkersvakbond Numsa...
View ArticleTaxi-geweld: Voorsitter doodgeskiet
Die dodetal in taxiverwante geweld in KwaZulu-Natal die afgelope 24 uur het tot agt gestyg. In die jongste voorval is die voorsitter van die Dolfynkus-taxivereniging, Zetty Stephens gistermiddag by...
View ArticleTrump besoek Midde-Ooste
Pres. Trump wat op die laaste dag van sy besoek aan die Midde-Ooste is, het vanoggend in die Wesoewer aangekom vir samesprekings met die president van die Palestynse owerheid, Mahmoud Abbas. Israel en...
View Article“The Kentucky Kid” sterf toe motor hom tref
Die voormalige MotoGP-kampioen Nicky Hayden is dood nadat hy verlede week in die ooste van Italië op sy trapfiets deur ’n motor getref is. Die 35-jarige Nicky Hayden,die MotoGP-kampioen in 2006, het...
View ArticleGewelddadige betogings weer op Toekomsrus
Gewelddadige betogings het vanoggend weer op Toekomsrus aan die Wes-Rand uitgebreek. Ontevrede inwoners wat beter dienslewering eis, het gister paaie versper, buitebande aan die brand gesteek en ‘n...
View ArticleKenner getuig in van Breda-moordverhoor
’n Forensiese en mediese kenner, dr. Marianne Tiemensma, het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad verder in die driedubbele moordverhoor teen Henri van Breda getuig. Tiemensma het vroeër getuig oor...
View ArticleManchester: Identiteit van bomaanvaller bekend
Die Britse eerste-minister, Theresa May, sê die identiteit van die selfmoord bomaanvaller wat gisteraand die dood van minstens 22 mense by ‘n popkonsert in die stad Manchester veroorsaak het, is bekend...
View ArticleSangkkara tree uit eersterangse krieket
Die Sri Lankaanse legende Kumar Sangakkara het bevestig dat hy aan die einde van die Engelse graafskapseisoen in September uit eersterangse krieket tree. Die 39-jarige Sangakkara is vyfde op die lys...
View ArticleKlag teen “One Settler, One Bullet” studente
AfriForum Jeug het vandag ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria wat op kampus rondgeloop het met hemde waarop “One Settler, One...
View Article“Eskom-direksie moet bedank of afgedank word”
Die afgedankte minister van finansies, Pravin Gordhan sê die Eskom-direksie moet vrywillig bedank of hulle moet afgedank word, omdat hulle volgens hom Suid-Afrika vir te lank in die steek gelaat het....
View Article‘Wolk hang oor president se kantoor’
Suid-Afrika het ’n onafhanklike geregtelike kommissie van ondersoek nodig om vertroue in die ekonomie, demokrasie en toekoms van die land te verseker. Dit is die mening van Business Leadership South...
View ArticleManchester: Verdagte (23) gearresteer
Die Britse polisie het ‘n 23-jarige verdagte in hegtenis geneem in verband met gisteraand se bomaanval in die stad Manchester wat die lewens van minstens 22 mense, onder wie verskeie kinders, geeis...
View ArticleMosie van wantroue in Zuma op spits gedryf
Die politieke ontleder Theo Venter sê dit is nie vergesog nie dat ’n mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma op die naweek se vergadering van die nasionale uitvoerende komitee van die ANC in Centurion...
View Article