Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Taxi-geweld: Voorsitter doodgeskiet

$
0
0
Taxi-geweld: Voorsitter doodgeskiet

Die dodetal in taxiverwante geweld in KwaZulu-Natal die afgelope 24 uur het tot agt gestyg.

In die jongste voorval is die voorsitter van die Dolfynkus-taxivereniging, Zetty Stephens gistermiddag by Ethethe naby KwaDukuza doodgeskiet.

Vyf mense onder wie vier passasiers by KwaNongoma is gisteroggend doodgeskiet terwyl twee op Mbumbulu suid van Durban in skietery omgekom het.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Taxi-geweld: Voorsitter doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!