Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GM: 600 sal hul werk verloor

$
0
0

Nagenoeg 600 werknemers van General Motors Suid-Afrika sal hul werk teen Julie verloor, voor dié maatskappy sy plaaslike bedrywighede aan Isuzu Motors oordra.

Só het die metaalwerkersvakbond Numsa gisteraand gesê, enkele dae nadat die voertuigmaatskappy aangekondig het dat hulle aan die einde van die jaar hul bedrywighede in Suid-Afrika sal staak.

Die Numsa-sekretaris, Irvin Jim, sal na verwagting werknemers van General Motors Suid-Afrika vandag oor die beplande afleggings toespreek.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post GM: 600 sal hul werk verloor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!