Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vergadering oor bomontploffing by musiekkonsert

$
0
0
Vergadering oor bomontploffing by musiekkonsert

Die Britse eerste-minister, Theresa May, gaan vanoggend ‘n vergadering van
die kabinet se Cobra veiligheidskomitee bywoon na gisteraand se bomontploffing in ‘n stadion in die stad Manchester wat die lewens van 19 jong konsertgangers geeïs het.

Minstens 60 ander is deur skrapnel beseer in die kragtige ontploffing wat na ‘n konsert deur die Amerikaanse sanger Ariana Grande in die stadion plaasgevind het.

Verskeie wêreldleiers, onder wie die Sjinese president, en die Australiese eerste-minister het reeds hulle meegevoel met die slagoffers se naasbestaandes betuig.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Vergadering oor bomontploffing by musiekkonsert appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!