![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/IMG-20170519-WA0004-29-150x150.jpg)
Pres. Trump wat op die laaste dag van sy besoek aan die Midde-Ooste is, het vanoggend in die Wesoewer aangekom vir samesprekings met die president van die Palestynse owerheid, Mahmoud Abbas.
Israel en die Palestyne het meer as drie jaar nog nie regstreekse onderhandelings gevoer nie.
Palestyne in die Wesoewer en Gazastrook het betogings teen Trump se besoek gehou.
The post Trump besoek Midde-Ooste appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.