![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Jeug-kinders-6-150x150.jpg)
AfriForum Jeug het vandag ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria wat op kampus rondgeloop het met hemde waarop “One Settler, One Bullet” gedruk is.
AfriForum Jeug se Tuks-koordineerder, Julius Landman, sê dit is niks minder as haatspraak nie en kom neer op aanhitsing tot geweld.
Hy sê die erns van die saak het klaarblyklik geen gewig by die universitetsbestuur gedra nie aangesien geen optrede tot dusver teen die betrokke studente geneem is nie.
The post Klag teen “One Settler, One Bullet” studente appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.