![Sangkkara tree uit eersterangse krieket](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/IMG-20170519-WA0004-34-150x150.jpg)
Die Sri Lankaanse legende Kumar Sangakkara het bevestig dat hy aan die einde van die Engelse graafskapseisoen in September uit eersterangse krieket tree.
Die 39-jarige Sangakkara is vyfde op die lys van die voorste lopievrate in toetsgeskiedenis.
Die hotklou het sy internasionale loopbaan met ’n gemiddeld van meer as 57 in 134 toetse en 11 dubbel honderdtalle afgesluit.
The post Sangkkara tree uit eersterangse krieket appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.