![Manchester: Identiteit van bomaanvaller bekend](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/IMG-20170519-WA0004-33-150x150.jpg)
Die Britse eerste-minister, Theresa May, sê die identiteit van die selfmoord bomaanvaller wat gisteraand die dood van minstens 22 mense by ‘n popkonsert in die stad Manchester veroorsaak het, is bekend maar kan om taktiese redes nie verstrek word nie.
Die tuisgemaakte ploftoestel is aan die einde van die konsert in Arena stadion geaktiveer.
Die Britse kabinet se noodkomitee het vanoggend vergader om die voorval te bespreek.
The post Manchester: Identiteit van bomaanvaller bekend appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.