Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kenner getuig in van Breda-moordverhoor

$
0
0
Kenner getuig in van Breda-moordverhoor

’n Forensiese en mediese kenner, dr. Marianne Tiemensma, het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad verder in die driedubbele moordverhoor teen Henri van Breda getuig.

Tiemensma het vroeër getuig oor of die beserings wat Van Breda opgedoen het, self toegedien kon wees of nie.

Van Breda staan tereg op drie aanklagte van moord op sy ouers, Martin en Teresa, en sy ouer broer, Rudi.

Hy staan ook tereg op aanklag van poging tot moord op sy suster, Marli, en regsverydeling.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Kenner getuig in van Breda-moordverhoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!