Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Taxi-geweld: 7 dood in 2 afsonderlike skietvoorvalle

$
0
0
Taxi-geweld: 7 dood in 2 afsonderlike skietvoorvalle

Sewe mense is in twee afsonderlike skietvoorvalle dood wat vermoedelik
verband hou met taxi-geweld in KwaZulu-Natal.

Vyf mense is doodgeskiet in ‘n taxi by KwaDabhasi, naby KwaNongoma in die noorde van KwaZulu-Natal.

Vier van die slagoffers was passasiers.

Daar word vermoed dat onmin oor roetes tot die skietery aanleiding gegee het.

Twee mans wat vermoedelik by die taxibedryf betrokke was, is by Mbumbulu, suid van Durban, deur onbekende gewapende mans by ‘n taxi-staanplek doodgeskiet.

Die motief vir die aanvalle is onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Taxi-geweld: 7 dood in 2 afsonderlike skietvoorvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!