Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘Wolk hang oor president se kantoor’

$
0
0

Suid-Afrika het ’n onafhanklike geregtelike kommissie van ondersoek nodig om vertroue in die ekonomie, demokrasie en toekoms van die land te verseker.

Dit is die mening van Business Leadership South Africa wat sê die wolk wat oor die kantoor van die president hang, vreet aan die geloofwaardigheid van die regering en rig skade skade aan beleggersvertroue.

Die BLSA sê as dié krisis nie dringend onder beheer gebring word nie, gaan Suid-Afrikaners ’n toename in armoede en ongelykheid sien.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post ‘Wolk hang oor president se kantoor’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!