Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ISIS-ondersteuners vier na aanval by musiekkonsert

$
0
0
ISIS-ondersteuners vier na aanval by musiekkonsert

Ondersteuners van die Islamitiese Staat vier volgens berigte die aanval by ‘n
popmusiekkonsert in Manchester, Engeland, op sosiale media.

Minstens 19 mense is dood en meer as 50 is gewond by ‘n musiekkonsert van die Amerikaanse popster, Ariana Grande.

Die Britse polisie ondersoek dit as ‘n terreurdaad, maar geen militante groep het nog aanspreeklikheid vir die aanval buite die Manchester-arena aanvaar nie.

Die Twitter-rekeninge van mense wat bande het met die Islamitiese Staat, verwys met hutsmerke na die ontploffing, waarop vreugdeboodskappe instroom en soortgelyke aanvalle op ander plekke aangemoedig word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post ISIS-ondersteuners vier na aanval by musiekkonsert appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!