Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manuel gedagvaar oor beweerde geheime eenheid binne SARS

Die Valke het die gewese Finansminister Trevor Manuel en een van sy adjunkte, Jabu Moleketi, tot môre kans gegee om beëdigde verklarings in te dien oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regstappe teen student wat R14 miljoen per ongeluk gekry het

Regstappe gaan gedoen word teen ‘n student aan die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap wat na bewering nagelaat het om ‘n bedrag van R14 miljoen te verklaar wat die Nasionale Studente-finansiële...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

20 al dood tydens orkaan Harvey

Die tropiese storm wat die Amerikaanse staat Texas die afgelope vyf dae teister, beïnvloed die land se energievoorraad. Oliemaatskappye is besig om hul toevoerpyplydings te sluit. Die stad Houston, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderwyser geskors omdat hy glo 30 leerlinge swanger gemaak het

‘n Onderwyser van Kuruman in die Noord-Kaap is geskors omdat hy na bewering 30 leerlinge swanger gemaak het – 16 van hulle die afgelope drie jaar. Geoffrey van der Merwe van die provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VF+ wil hê McBride moet geskors word

Die Vryheidsfront-Plus wil hê die minister van Polisie, Fikile Mbalula, moet die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat skors hangend ‘n ondersoek na die aanrandingsaak wat sy dogter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pluimveeboere wil bevrugte hoendereiers invoer

Pluimveeboere oorweeg dit om bevrugte hoendereiers uit lande soos Brasilië in te voer. Dit volg nadat die H5N8-voëlgriepvirus verwoesting in dié sektor gesaai het. Die minister van landbou, bosbou en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke ondersoek bewerings van kinderarbeid

Die klagtes wat verband hou met ‘n man van Wesselsbron wat van kinderarbeid verdink word, sal deur die Valke ondersoek word. Die man, wat volgens mediaberigte ‘n boer en arbeidsmakelaar op die dorp is,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 30 Aug 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek is dringend opsoek na werk het graad 12 kode 08 en kode 2 rybewys het graad a in sekerheid sowel armed resonse, retail, cit. het koerier ondervinding area bestuurder en site...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skote gevuur by universiteit tydens studente-betoging

Personeellede van die Kaapse Skiereilandse universiteit van tegnologie in Kaapstad het paniekbevange gevlug toe skote gevuur is tydens ‘n gewelddadige studente-betoging. Volgens Media24 word toegange...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n ANC-raadslid vermoor

Nog ‘n ANC-raadslid is in KwaZulu-Natal vermoor. Kwazi Everlast Mkhize van die Mkhambathini-munisipaliteit tussen Durban en Pietermaritzburg is naby Camperdown doodgeskiet na ‘n raadsvergadering....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaas Nelson Mandelabaai onder administrasie, vra ANC

Die ANC in Nelson Mandelabaai het die Oos-Kaapse regering gevra om die metro onder administrasie te plaas en sê bestuur en dienslewering het in duie gestort. Volgens die opposisieparty word al die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman skiet sy vrou en dogter dood

Dit het aan die lig gekom dat ‘n polisieman van Kaapstad, wat daarvan aangekla word dat hy sy 46-jarige vrou en 20-jarige dogter doodgeskiet het, reeds twee keer tevore van gesinsgeweld beskuldig is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobani wil sy werk terug kry

Die voormalige adjunk-burgemeester van Nelson Mandelabaai, Mongameli Bobani, is hof toe in ‘n poging om sy werk terug te kry. Bobani‚ ‘n lid van die UDM, is verlede week tydens ‘n mosie van wantroue...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Botsing tussen 2 voertuie op R-716

Motoriste is gewaarsku dat oponthoude kan voorkom op die R-716 tussen Vanderbijlpark en Deneysville in Sedibeng, Gauteng. Dit volg na ‘n botsing tussen twee voertuie. Netcare 911 se woordvoerder, Nick...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nigeriërs ontwortel weens vloede in Benue

Meer as 100 000 Nigeriërs is ontwortel nadat swaar reën en vloede die suid-oostelike staat, Benue, getref het. Die staat staan as die land se broodmandjie bekend. President Muhammadu Buhari het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kenia: Presidentsverkiesing word deur hof nietig verklaar

Kenia se hooggeregshof het president Uhuru Kenyatta se verkiesing verlede maand nietig verklaar en eis dat ‘n nuwe verkiesing binne 60 dae gehou word. Die hof het in opposisiekandidaat, Raila Odinga,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skerp styging in brandstofpryse word voorspel

Die Automobiel-Assosiasie voorspel vir volgende week ‘n styging van 63-sent per liter vir petrol, 57-sent vir diesel en 58-sent vir paraffien. ENB se ekonoom, Dawie Maree, vertel aan NuusFlits dat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bell Pottinger se bestuurshoof bedank

Die DA sê die bedanking van Bell Pottinger se bestuurshoof, James Henderson, is nie ‘n heldedaad nie, omdat hy 40% van dié Britse skakelmaatskappy besit. Henderson se bedanking kom terwyl die Britse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tienermeisie van Bfn sterf by Kampsbaai

’n Tienermeisie van Bloemfontein is Saterdag dood nadat sy by Kampsbaai deur ’n brander van die rotse langs die see afgeslaan is. Netwerk24 berig die tiener het saam met vriende op die rotse gestaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbalula teen die “piekniek” in Waterkloof

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het beloof om in te gryp by wat hy beskryf as die voortgesette piekniek in Waterkloof, met verwysing tot die hoofkwartier van die Misdaadintelligensie-eenheid....

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live