Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mbalula teen die “piekniek” in Waterkloof

$
0
0
Mbalula teen die "piekniek" in Waterkloof

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het beloof om in te gryp by wat hy
beskryf as die voortgesette piekniek in Waterkloof, met verwysing tot die
hoofkwartier van die Misdaadintelligensie-eenheid.

Hy sê vuil politiekery behoort nie wetstoepassing te verhoed nie.

Mbalula het by die Uniegebou in Pretoria gepraat op die polisie se jaarlikse nasionale herdenkingsdag vir geregsdienaars wat aan diens gesterf het.

40 polisielede het tussen April verlede jaar en Maart vanjaar gesterf.

The post Mbalula teen die “piekniek” in Waterkloof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!