Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Weduwee (93) skenk miljoene aan dieretuin

$
0
0
Weduwee (93) skenk miljoene aan dieretuin

‘n 93-jarige Amerikaanse weduwee het R285 miljoen aan die dieretuin
van Keulen in Duitsland geskenk en sê sy wil terugploeg in die stad waar sy gebore is en haar man tydens die Tweede Wêreldoorlog ontmoet het.

Elizabeth Reichert en haar Joodse man, Arnulf, het mekaar in 1944 ontmoet terwyl hy vir die Nazi’s weggekruip het, en in 1946 getrou.

Hulle het later in Amerika gaan woon, waar hulle hulle fortuin gemaak het.

Arnulf is in 1998 dood.

The post Weduwee (93) skenk miljoene aan dieretuin appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!