Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Khoza vaar uit teen DA se poging

$
0
0
Khoza vaar uit teen DA se poging

Die ANC-parlementslid Makhosi Khoza het die DA se oproep vir ‘n vroeë verkiesing verwerp as die uiterste vorm van opportunisme.

Die Parlement gaan môre daaroor debat voer.

Khoza, wat ‘n uitgesproke kritikus van president Jacob Zuma is, sê die mosie bevestig dat die opposisieparty desperaat is om deur die agterdeur na wit opperheerskappy-bewind terug te keer.

Sy sê in ‘n Facebook-plasing die DA moet nie sommige ANC-LP’s se standpunt teen Zuma beskou as teenstand teen die regerende party nie.

The post Khoza vaar uit teen DA se poging appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!