Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pluimveeboere wil bevrugte hoendereiers invoer

$
0
0

Pluimveeboere oorweeg dit om bevrugte hoendereiers uit lande soos Brasilië in te voer.

Dit volg nadat die H5N8-voëlgriepvirus verwoesting in dié sektor gesaai het.

Die minister van landbou, bosbou en visserye, Senzeni Zokwana, sê pluimvee moes van kant gemaak en eiers vernietig word as gevolg van die uitbraak van die virus.

Hy sê die pluimveebedryf het toestemming gevra om bevrugte eiers te laat invoer om sodoende die gaping in die huidige verskaffingsketting te vul.

Die departement het talle versoeke gekry en Zokwana sê sy departement en is besig om dit te oorweeg.

Die regering sal intussen môre voorgestelde riglyne in die staatskoerant publiseer om boere te vergoed vir verliese weens voëlgriep.

The post Pluimveeboere wil bevrugte hoendereiers invoer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!