Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VF+ wil hê McBride moet geskors word

$
0
0
'MCBRIDE SE SKORSING WAS ONGRONDWETLIK'

Die Vryheidsfront-Plus wil hê die minister van Polisie, Fikile Mbalula, moet die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat skors hangend ‘n ondersoek na die aanrandingsaak wat sy dogter teen hom ingedien het.

Robert McBride is gister op borgtog van R10 000 vrygelaat.

Die VF-Plus sê dit is ‘n aanduiding van die erns van die saak.

Die tiener beweer haar pa het haar geslaan en gewurg, maar McBride sê hy het haar net gedissiplineer.

The post VF+ wil hê McBride moet geskors word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!