Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Regstappe teen student wat R14 miljoen per ongeluk gekry het

$
0
0
Student kry per ongeluk R14 miljoen in bankrekening

Regstappe gaan gedoen word teen ‘n student aan die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap wat na bewering nagelaat het om ‘n bedrag van R14 miljoen te verklaar wat die Nasionale Studente-finansiële hulpskema per ongeluk in haar bankrekening inbetaal het.

Die befondsings-administrasiemaatskappy IntelliMali sê die vrou het byna ‘n miljoen Rand daarvan bestee sedert sy die geld in Junie gekry het.

Die maatskappy het volle administratiewe en finansiële verantwoordelikheid aanvaar vir die fout.

The post Regstappe teen student wat R14 miljoen per ongeluk gekry het appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!