Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Manuel gedagvaar oor beweerde geheime eenheid binne SARS

$
0
0
Manuel gedagvaar oor beweerde geheime eenheid binne SARS

Die Valke het die gewese Finansminister Trevor Manuel en een van sy
adjunkte, Jabu Moleketi, tot môre kans gegee om beëdigde verklarings in te dien oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.

Nog ‘n oudminister, Pravin Gordhan, het vroeër ontken dat daar enige ongerymdhede was met die vestiging van die intelligensie-eenheid, wat in 2015 ontbind is.

Die hoof van Nasionale Vervolgings, Shaun Abrahams, het ‘n beplande ondersoek teen Gordhan laat vaar.

The post Manuel gedagvaar oor beweerde geheime eenheid binne SARS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!