Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KFC-voorval: Borgtog geweier aan 3 mans

$
0
0
Aanranding by KFC: 4 in die hof

Die Pretoriase landdroshof het borgtog geweier aan drie van die vyf mans wat
beskuldig word van aanranding op ‘n paartjie by ‘n KFC-deurrybaan in die stad.

Die 39-jarige Stephen Nel, en Joshua Scholtz en Dicky van Rooyen, wat albei 21 is, moet oor twee weke weer voorkom.

Hulle en die 23-jarige Marius Harding en die 20-jarige Ockert Muller word aangekla van aanranding op Jacob en Dudu Sono.

Harding het vroeër sy borgtogaansoek laat vaar, terwyl Muller borgtog van
R5000 toegestaan is.

The post KFC-voorval: Borgtog geweier aan 3 mans appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!