Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zwane, Guptas word ondersoek

$
0
0
GUPTAS GAAN HOFDOKUMENTE INDIEN

Die Valke se waarnemende hoof, Yolisa Matakata, het bevestig dat die eenheid klagtes ondersoek teen die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, en die Guptas.

David Maynier van die DA sê dit sluit afpersing en geldwassery in.

Mzwanele Manye, wie se maatskappy Lodidox die Guptas se mediamaatskappye The New Age en ANN7 gekoop het, het intussen bewerings ontken dat hy net ‘n front vir die omstrede familie is.

Hy het verlede week aangekondig dat hy die twee maatskappye vir R450 miljoen bekom het danksy ‘n koperslening.

Manyi het gepraat op ‘n nuuskonferensie by ANN7 se hoofkantoor in Midrand, Johannesburg.

The post Zwane, Guptas word ondersoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!