Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Student kry per ongeluk R14 miljoen in bankrekening

$
0
0
Student kry per ongeluk R14 miljoen in bankrekening

‘n Student van die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap moet die R14 miljoen terugbetaal wat die Nasionale Studente-finansiële hulpskema per ongeluk in haar bankrekening inbetaal het – insluitend die R400 000 wat sy blykbaar reeds bestee het.

Die instelling probeer vasstel waarom sy nie fout aangemeld het nie, maar sy hou vol dat sy dit wel gedoen het.

Volgens Herald Live het die vrou die geld reeds sowat vyf maande gelede gekry, maar het mede-studente eers onraad bemerk toe sy begin het om duur goedere aan te koop.

The post Student kry per ongeluk R14 miljoen in bankrekening appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!