Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

20 al dood tydens orkaan Harvey

$
0
0
Orkaan Harvey: Plunderaars sal gearresteer word

Die tropiese storm wat die Amerikaanse staat Texas die afgelope vyf dae
teister, beïnvloed die land se energievoorraad.

Oliemaatskappye is besig om hul toevoerpyplydings te sluit.

Die stad Houston, wat die ergste onder die storm deurgeloop het, word die meeste geraak.

Minstens twintig mense is dood en meer as 30 000 mense moes uit hul huise vlug.

Die goewerneur van Texas, Greg Abbott, waarsku intussen dat nog oorstromings kan voorkom.

Hy sê die ergste is nog nie verby nie en die uitdagings kan nog dae of selfs ‘n week voortduur.

The post 20 al dood tydens orkaan Harvey appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!