Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 30 Aug 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is dringend opsoek na werk het graad 12 kode 08 en kode 2 rybewys het graad a in sekerheid sowel armed resonse, retail, cit. het koerier ondervinding area bestuurder en site manager ondervinding in sekerheid geniet goeie gesondheid en kan hard werk baie dankie ; cell ;0727801588

Koop en verkoop: WERKSGELEENNHEID: LODGE IN DIE SUIDE. VERDIEN MIN R1600 VIR 8 NAGTE PER MAAND. VERKORTE CV. NA INFO@SLEEPOVERSA.CO.ZA

Lisbeth soek asb twee dae werk vir Dinsdae en Donderdae, haar kontak nommer is 078 246 7309

_________________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek verkoop my Trourok. Is nog splinternuut. Netjie@ R3500 (Prys onderhandelbaar)
Kontak Jillian by 072 728 4404 vir fotos.

Granite offcuts. 32 stukke te koop vir n R 1800. Die kleur is naastenby aan isis kokino glaze. skakel vir japie by 079 784 38 79

Afdeling 2 Koop en verkoop Het n Sunbean Elektriese Toaster vir R400 het ook 100 baie mooi langspeel plate teen R5 n plaat laastens n Fees uitgawe vanaf 1859 tot 1959 kweekskool boek met fotos vir R400 kontak nr 0834799649 BAIE DANKIE

Micro Fiber haar extentions te koop vir R500, nog nooit gedra blonde van kleur +- 50cm lank. Alle pryse onderhandelbaar. Skakel 083 308 2488

Defy Slimline Undercounter elektriese thermofan stoof met 4 glasblad plate top R1250 sel 0834627523

_______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na klein skaaphond te koop. Kontak Albie. 0835553352

________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Boerboelhondjies te koop.
Geregistreerde bruin reun en swart teef.
Uitstekende temperament en waghonde. Rondom kinders.
Microchip, ingeent en ontwurm
R 4000 Skakel Quinton 083 377 9035

The post Koop en Verkoop – 30 Aug 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!