Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nigeriërs ontwortel weens vloede in Benue

$
0
0
Nigeriërs ontwortel weens vloede in Benue

Meer as 100 000 Nigeriërs is ontwortel nadat swaar reën en vloede die suid-oostelike staat, Benue, getref het.

Die staat staan as die land se broodmandjie bekend.

President Muhammadu Buhari het die nasionale noodbestuursagentskap opdrag gegee om in te gryp.

Tientalle huise en plase is onder water.

Die vloede word deels toegeskryf aan water wat uit ‘n dam in Kameroen gelaat is.

The post Nigeriërs ontwortel weens vloede in Benue appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!