Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisieman skiet sy vrou en dogter dood

$
0
0

Dit het aan die lig gekom dat ‘n polisieman van Kaapstad, wat daarvan aangekla word dat hy sy 46-jarige vrou en 20-jarige dogter doodgeskiet het, reeds twee keer tevore van gesinsgeweld beskuldig is.

Die 40-jarige Archibald Charles is onder polisiebewaking in die hospitaal nadat hy homself ook geskiet het.

Volgens die polisie het die offisier se twee seuns van 13 en 17 vroeg gisteroggend na die polisiestasie in Phoenix, Milnerton, gehardloop om die tragedie aan te meld.

The post Polisieman skiet sy vrou en dogter dood appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!