Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaas Nelson Mandelabaai onder administrasie, vra ANC

$
0
0
Plaas Nelson Mandelabaai onder administrasie, vra ANC

Die ANC in Nelson Mandelabaai het die Oos-Kaapse regering gevra om die metro onder administrasie te plaas en sê bestuur en dienslewering het in duie gestort.

Volgens die opposisieparty word al die DA-burgemeester, Athol Trollip, se tyd in beslag geneem deur binnegevegte in die koalisie en om van die gewese onderburgemeester, Mongameli Bobani, ontslae te raak.

Die ANC sê die administrasie het nie ‘n benul wat om te doen nie.

The post Plaas Nelson Mandelabaai onder administrasie, vra ANC appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!