![PRYS VAN PETROL GAAN STYG](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gf-81-150x150.png)
Die Automobiel-Assosiasie voorspel vir volgende week ‘n styging van 63-sent per liter vir petrol, 57-sent vir diesel en 58-sent vir paraffien.
ENB se ekonoom, Dawie Maree, vertel aan NuusFlits dat die uitwerking hiervan regdeur die ekonomie gevoel sal word.
The post Skerp styging in brandstofpryse word voorspel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.