GM onttrek ook uit Indië en Rusland
Die motorvervaardiger General Motors het benewens Suid-Afrika ook uit ander lande soos Indië en Rusland onttrek. General Motors het gister aangekondig dat sy vervaardigingsaanleg in die land te einde...
View ArticleDroogte: “Boere se finansiële posisie het verswak”
Die uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, sê indien droogtes onverpoos voortduur, kan al hoe meer boere die handdoek ingooi. Hy het op die Nampo-oesdag op Bothaville gesê die droogte...
View ArticleGM: “Dit is ‘n rimpel-effek van Zuma se kabitnetskommeling”
Die vakbond, Solidariteit, het sy misnoeë uitgespreek oor General Motors se aankondiging dat hy sy bedrywighede in Suid-Afrika gaan staak, aangesien sy vervaardiging in Suid-Afrika nie die opbrengste...
View ArticleMatie vermoor: 2 mans kry lewenslange tronkstraf
In die Hooggeregshof in Kaapstad is die twee mans wat skuldig bevind is vir die moord op die Matie-student, Carl Schoombie, in 2015, vanoggend tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Regter Robert Henney...
View ArticleTraanrook gebruik teen betogende werkers
Die polisie het vanoggend traanrook gebruik om ‘n groep betogende Nehawu-werkers buite die Universiteit van Pretoria uiteen te jaag. Die betogers het die polisie daarna met klippe gegooi. Die werkers...
View ArticleMan doodgeskiet in plaasaanval: 6 mans gearresteer
Die polisie in Noordwes het ses mans in hegtenis geneem in verband met Dinsdagaand se plaasaanval naby Sannieshof waarin die 59-jarige BC Greyling doodgeskiet is. Die polisie se sersant Kelebogile...
View Article16 jong meisies beseer in taxi-ongeluk
In ‘n taxi-ongeluk waarin skoolkinders betrokke was, is 16 meisies van tussen 14 en 16 jaar oud vanoggend beseer toe ‘n minibus-taxi wat hul van Tongaat en Durban vervoer het, van die pad geloop en...
View Article7kg renosterhoring by lughawe gekonfiskeer
Doeane-beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sewe kilogram renosterhoring by die OR Tambo Internasionale Lughawe by Kemptonpark onderskep en gekonfiskeer. SAID-woordvoerder Sandile Memela...
View ArticleOndersoek na WikiLeaks-stigter laat vaar
Swede het sy ondersoek na die WikiLeaks-stigter, Julian Assange, laat vaar. Dié Australiër het in Junie 2012 in die ambassade van Ecuador in Londen ambassade skuiling gesoek nadat Sweedse...
View ArticleANC self bekommerd oor korrupsie
Die ANC is self bekommerd oor korrupsie en gaan op sy nasionale beleidskonferensie, wat van 30 Junie tot 5 Julie in Midrand gehou word, stappe aankondig teen korrupsie in die samelewing. Die voorsitter...
View ArticleZim hef verbod op SA-produkte op
Die Zimbabwiese regering sê die verbod op sekere ingevoerde produkte uit Suid-Afrika gaan opgehef word – ‘n jaar nadat dit vir die eerste keer ingestel is. Die verbod het gelei tot gewelddadige...
View ArticleBoer, seun sterf in heli-ongeluk
Die gemeenskap van Vrede en Cornelia in die Vrystaat is in rou gedompel na afloop van ‘n helikopter-ongeluk Vrydag waarin ‘n boer en jong seun dood is. Netwerk24 berig Douw Wentzel sr. , ’n bekende...
View ArticleCyril verseker Moody’s dat ANC nie sal skeur
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het samesprekings met die graderingsagentskap, Moody’s in Johannesburg gevoer en hulle verseker dat die ANC nie sal skeur nie. Moody’s is die enigste agentskap wat...
View ArticleSes in hof oor Sannieshof-moord
Ses mans wat aangekeer is vir die moord op ‘n boer van Sannieshof sal vandag in Delareyville se landdroshof verskyn. BC Greyling is in sy huis doodgeskiet en sy vrou, Marlette is gewond in die voorval....
View ArticleSwitsers stem teen kernkrag
Switserse kiesers het oorweldigend ten gunste van ‘n beleidvoorstel gestem om kenkrag uit te faseer. Voorlopige uitslae van hul referendum dui daarop dat die kiesers ten gunste is van...
View ArticleColigny: Kommer oor geweld
Die landbou-organisasie, Agri-SA, het ‘n beroep op die owerhede gedoen om hul ondersoek na huise wat in Coligny in Noordwes afgebrand is, te bespoedig. Die president van Agri-SA, Johannes Moller, sê...
View ArticleSkaking-sindikaat: Man en vrou gearresteer
‘n Man en ‘n vrou wat daarvan verdink word dat hul betrokke is by ‘n skaking-sindikaat is gister ná ‘n wenk in Lenasia, suidwes van Johannesburg, in hegtenis geneem. Hoof-superindent Wayne Minnaar van...
View ArticleVN vergader oor Noord-Korea se missieltoets
Die Veiligheidsraad van die VN vergader vandag om Noord-Korea se jongste missieltoets te bespreek. Die vergadering is deur Amerika, Japan en Suid-Korea belê. Noord-Korea het die afgelope naweek ‘n...
View Article“ANC sal nie veldtog ophou nie”
President Jacob Zuma sê die ANC sal sy stryd om grond voortsit. Hy het in Nquthu in KwaZulu-Natal gesê mense is van vrugbare grond na klipperige omgewings verwyder wat hulle nie eens kan gebruik om te...
View Article“Ondersoek vriend van Zuma”– DA
Die DA gaan die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, vra om bewerings te ondersoek dat `n vriend van President Jacob Zuma ‘n voorskot van miljoene rande gekry het. Die party wil ‘n verduideliking van die...
View Article