Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ANC sal nie veldtog ophou nie”

$
0
0
"ANC sal nie veldtog ophou nie"

President Jacob Zuma sê die ANC sal sy stryd om grond voortsit.

Hy het in Nquthu in KwaZulu-Natal gesê mense is van vrugbare grond na klipperige omgewings verwyder wat hulle nie eens kan gebruik om te boer nie.

Hy sê die ANC sal nooit met sy veldtog ophou totdat hulle die grond teruggekry het nie.

Volgens Zuma sal die land eers werklik vry wees wanneer ekonomiese vryheid
behaal word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post “ANC sal nie veldtog ophou nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!