Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Skaking-sindikaat: Man en vrou gearresteer

$
0
0
Skaking-sindikaat: Man en vrou gearresteer

‘n Man en ‘n vrou wat daarvan verdink word dat hul betrokke is by ‘n
skaking-sindikaat is gister ná ‘n wenk in Lenasia, suidwes van Johannesburg, in hegtenis geneem.

Hoof-superindent Wayne Minnaar van die Johannesburgse metropolisie sê R750 000 se kontant, ‘n polisieradio, twee onwettige vuurwapans en nege gekaapte voertuie waaronder ‘n Audi RS7, ‘n Mercedes Benz C-klas, ‘n Toyota Fortuner, ‘n Ford Ranger, ‘n Hyundai H1, ‘n Porche 911 en ‘n Toyota Hi-Lux is in hul besit gevind.

Hulle sal na verwagting binnekort in die Lenasia-landdroshof verskyn.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Skaking-sindikaat: Man en vrou gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!