Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC self bekommerd oor korrupsie

$
0
0
"Kultuur van korrupsie is deel van die ANC"

Die ANC is self bekommerd oor korrupsie en gaan op sy nasionale beleidskonferensie, wat van 30 Junie tot 5 Julie in Midrand gehou word, stappe aankondig teen korrupsie in die samelewing.

Die voorsitter van die ANC se subkomitee oor wetgewing en plaaslike regering, Ayanda Dlodlo, het op ‘n nuuskonferensie by Luthuli-huis in Johannesburg gesê die ANC het met ernstige kommer kennis geneem van die toenemende vlakke van korrupsie in die openbare- en privaatsektore.

Sy het gesê dit is vinnig besig om ’n bedreiging vir goeie regering te word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post ANC self bekommerd oor korrupsie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!