Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zim hef verbod op SA-produkte op

$
0
0
Groep betoog; ontevrede oor ekonomiese toestand van Zimbabwe

Die Zimbabwiese regering sê die verbod op sekere ingevoerde produkte uit Suid-Afrika gaan opgehef word – ‘n jaar nadat dit vir die eerste keer ingestel is.

Die verbod het gelei tot gewelddadige betogings deur oorgrens-handelaars by die Beitbrug-grenspos. Informele handelaars het gesê hul inkomste hang van dié produkte af.

Volgens die Zimbabwiese minister van nywerhede, Mike Bimha, het die verbod, wat in Junie verlede jaar ingestel is, sy doel gedien.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Zim hef verbod op SA-produkte op appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!